Centurion Gemeenskapsfees

Saturday, September 27, 2025 05:00 am

Step One: Choose Your Items

Saterdag, 27 September 2025 | Hekke open 05h00

06:30 – Pretloop/draf en Bergfietswedrenne
07:00 – Stalletjies
12:00 – 18:00 – Spur-Kinderspeelarea
11:45 – Skoletalente
12:00 – Kunstenaars

Kinders jonger as 6 jaar kry gratis toegang

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
Groepspakket
+
190
+ Fee
R0.00
Groep van 10
Hek prys: R1930
Dis die perfekte geleentheid om saam met vriende, familie en bure te vier – teen ’n prys wat jou sak pas.
Hierdie kaartjie sluit jou pret vir die dag in:
Boeremark, skoolkore, kunstenaars, AfriFees.
 
Gesinspakket (5 kaartjies + 3 kinderarea-kaartjies)
+
190
+ Fee
R0.00
Gesin van 5 (sluit in 3 kinderarea-kaartjies)
Hek prys: R980
Dis die perfekte geleentheid om saam met vriende, familie en bure te vier – teen ’n prys wat jou sak pas.
Hierdie kaartjie sluit jou pret vir die dag in:
Boeremark, skoolkore, kunstenaars, AfriFees.
 
Gesinspakket (4 kaartjies + 2 kinderarea-kaartjies)
+
190
+ Fee
R0.00
Gesin van 4 (sluit in 2 kinderarea-kaartjies)
Hek prys: R790
Dis die perfekte geleentheid om saam met vriende, familie en bure te vier – teen ’n prys wat jou sak pas.
Hierdie kaartjie sluit jou pret vir die dag in:
Boeremark, skoolkore, kunstenaars, AfriFees.
Algemene toegangskaartjie
+
220
+ Fee
R0.00
Hek prys: R250
Dis die perfekte geleentheid om saam met vriende, familie en bure te vier – teen ’n prys wat jou sak pas.
Hierdie kaartjie sluit jou pret vir die dag in:
Boeremark, skoolkore, kunstenaars, AfriFees.
 
Studentepakket (Per persoon)
+
170
+ Fee
R0.00
Studentegroep van 10
Hek prys: R1730

Gemeenskapsfees – Studentekaartjies
Kaartjie sluit toegang tot die verhoog met kunstenaars plus 'n GRATIS bier by die kroeg in.

Belangrik: Bring jou geldige studentekaart saam na die fees vir toegang by die hekke.
Studentekaartjie
+
200
+ Fee
R0.00
Hek prys: R230
Gemeenskapsfees – Studentekaartjies
Kaartjie sluit toegang tot die verhoog met kunstenaars plus 'n GRATIS bier by die kroeg in.

Belangrik: Bring jou geldige studentekaart saam na die fees vir toegang by die hekke.

BYKOMENDE ITEMS | Uitsluitende toegang tot gekontroleerde areas nl. verhoog met kunstenaars, omringde kinderarea en BBP-area.

Onderstaande items kan as alleenstaande aktiwiteit gekoop word. Toegang tot die perseel is ingesluit in die onderstaande kaartjie-kostes.
* Kaartjiepryse is PER PERSOON tensy anders aangedui

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
Tydhouding
+
20
+ Fee
R0.00
SLEGS Aanlyn beskikbaar. Hierdie kaartjie is NIE beskikbaar vir verkope op die dag nie
Tydhouer op die dag
Toegang na 5 km Pretloop
+
50
+ Fee
R0.00
Hek prys: R80
Teer tot Taktiek:
Kom stap of draf saam in ’n ontspanne, gesinsvriendelike pretloop! Net voor jy dink dit raak te lank, is daar ’n paar waterpunte om die pad makliker (en lekkerder) te maak! Trek jou tekkies aan en bring sommer die hele gesin saam vir vars lug en goeie gees.

KLIEK HIER om die roete te sien

*Tydhouding hierbo beskikbaar
Toegang na 10 km Pretloop
+
140
+ Fee
R0.00
Hek prys: R170
Teer tot Taktiek:
Kom stap of draf saam in ’n ontspanne, gesinsvriendelike pretloop! Net voor jy dink dit raak te lank, is daar ’n paar waterpunte om die pad makliker (en lekkerder) te maak! Trek jou tekkies aan en bring sommer die hele gesin saam vir vars lug en goeie gees.

KLIEK HIER om die roete te sien

*Tydhouding hierbo beskikbaar
Toegang na 15 km Pretloop
+
160
+ Fee
R0.00
Hek prys: R190
Teer tot Taktiek:
Kom stap of draf saam in ’n ontspanne, gesinsvriendelike pretloop! Net voor jy dink dit raak te lank, is daar ’n paar waterpunte om die pad makliker (en lekkerder) te maak! Trek jou tekkies aan en bring sommer die hele gesin saam vir vars lug en goeie gees.

KLIEK HIER om die roete te sien

*Tydhouding hierbo beskikbaar
Toegang na 15 km Bergfietsry
+
120
+ Fee
R0.00
Hek prys: R150
Kindervriendelike roete
Kom ry saam in ’n avontuurlustige, gesinsvriendelike bergfietsrit by die Voortrekkermonument.

Of jy nou stadig trap of vol spoed jaag – dis alles oor die lekker saamkuier in die natuur. Pak jou fiets, trek jou helmet aan en bring die hele gesin saam vir vars lug, opwinding en ’n rit om te onthou.

KLIEK HIER om die roete te sien

*Tydhouding hierbo beskikbaar
Toegang na 30 km Bergfietsry
+
170
+ Fee
R0.00
SLEGS Aanlyn beskikbaar. Hierdie kaartjie is NIE beskikbaar vir verkope op die dag nie
Kom ry saam in ’n avontuurlustige, gesinsvriendelike bergfietsrit by die Voortrekkermonument.

Of jy nou stadig trap of vol spoed jaag – dis alles oor die lekker saamkuier in die natuur. Pak jou fiets, trek jou helmet aan en bring die hele gesin saam vir vars lug, opwinding en ’n rit om te onthou.

KLIEK HIER om die roete te sien

*Tydhouding hierbo beskikbaar
 
Kindervermaak
+
100
+ Fee
R0.00
Hek prys: R130
Per kind
Centurion Gemeenskapsfees se kinderarea geborg deur Spur
27 September – Voortrekkermonument

’n Omringde en gekontroleerde area waar kinders in- en uitgeteken word. Aktiwiteite vir die kleinspan is ondermeer inkleur, gesigverf en ’n springkasteel. Kinderarea sal tussen 12:00 en 20:00 in werking wees.

Referral Code


Total

Items:
R0.00
Fees:
R0.00
Total:
R0.00