This event is over.

OSB Lente Musiekfees

OSB Lente Musiekfees


OSB Lente Musiekfees met 'n verskeidenheid van oud-Gimmies wat optree ingesluit Rooksein, Mari Bosman en Hanmaré de Wet as MC. Bring jou kampstoel of kombers en kuier saam op die atletiekveld. Verskeie kosstalletjies om van te kies en 'n biertent. Geen eie verversings en Gimnasium is "kontantloos" (debiet- en kredietkaarte word aanvaar).
Kinders onder 5jaar is gratis.