This event is over.

Jo Black: Die Traveler Toer - Krugersdorp

Doors open at 3:00 pm
Organized by Jo Black Productions
Visit Website
Jo Back se Traveler Toer kom draai in Krugersdorp by Die Draad Kameel. Dis die perfekte geleentheid om saam met jou vriende en familie te kom kuier en braai. Kaartjies begin vanaf R100 vir kinders onder 18, en R150 vir volwassenes.

Indien jy graag wil saambraai, kan jy ‘n VIP pod bespreek teen R2000 vir 4 gaste + adissionele R500 per ekstra persoon. Jou VIP pod sluit jou toegang, vleis, bykosse, en 'n bottel Zoerdoef in, asook die geleentheid om Jo Black persoonlik te ontmoet. (maksimum 4-6 gaste per pod toegelaat).

Daar is natuurlik heerlike kos en drinkgoed by die venue beskikbaar.