This event is over.

Jo Black: Die Traveler Toer - Letsitele

Doors open at 4:00 pm
Organized by Jo Black Productions
Visit Website
Jo Back se Traveler Toer kom draai in ’n dorp of stad naby jou. Dis die perfekte geleentheid om saam met jou vriende en familie te kom kuier en braai.

Kos- en koeldrank stalletjies is ook beskikbaar. Kaartjies begin vanaf R50 vir kinders tot R130 vir volwassenes. Bring jou eie kampstoel of kombers.

Indien jy graag wil saambraai, kan jy ‘n VIP pod bestel teen R2000 vir 4 gaste + adissionele R500 per ekstra persoon. Jou VIP pod sluit jou vleis, bykosse, eetgerei en verskeie drankies in, asook die geleentheid om Jo Black persoonlik te ontmoet. (maksimum 4-6 gaste per pod toegelaat).

GEEN kos, drank of piekniek mandjies mag op die perseel ingebring word nie