This event is over.

Vang jou man se Slang - Ladies Night (Rustenburg)

Doors open at 6:30 pm
Organized by Gesonde Seks
Visit Website
Vang jou man se slang

Hierdie is Timothy Kieswetter se opvolg show tot sy gewilde “Ken jou man se wortel”. Vir sommige vrouens, is dit nie 'n wortel nie, maar 'n slang wat hulle erg afskrik. In Vang jou man se slang, kyk ons na die verhouding tussen vrou en slang. Die twee probeer mekaar uitoorlê met klomp verskillende tegnieke.

Timothy gaan vir jou die 10 mees hipnotiserende tegnieke leer hoe om jou man se slang te vang. Sodra die vrou voel sy verstaan en het ‘n hipnoties effek op die slang, kan haar verhouding met hom gaan van vyandskap tot vriendskap.

Dit gaan skreeusnaaks wees asook insiggewend.

Natuurlik is al ons Ladies Nights ook DressUP parties.
Die Tema: LEATHERS

Daar is ook fantastiese pryse vir best dressed.

VIP Voucher Kaartjies
Daar is ook VIP Voucher Kaartjies beskikbaar. Met hierdie voucher/kaartjie kry jy die show GRATIS en na die tyd kry jy al jou gelde terug in die vorm van 'n GS voucher.