Kaartjies beskikbaar vanaf Sondag, 18 Julie 2021 om 20:00 pm

Heruitsending - Golden Oldies met Alwyn Oberholster

Organized by Lefra Communications and Marketing (Pty) Ltd.
Visit Website
Kaartjies beskikbaar vanaf Sondag, 18 Julie 2021 om 20:00 pm

Alwyn Oberholster is ‘n gunsteling in die Afrikaanse musiekbedryf. Alwyn se passie vir musiek kom al van jonk af en het in 'n huis vol musikante groot geword. Alwyn is al veertien jaar lank in die bedryf en is gewild onder sy aanhangers. Sy Afrikaanse album “Maak of Breek” doen tans baie goed, maar Alwyn is ook gewild en bekend onder gehore vir sy briljante vertolking van die ouer treffers deur name soos Billy Joel, Neil Diamond, Allen Jackson, die Staccatos, die Bee Gees en vele meer.

Alwyn het in 2015 die voorprogram gedoen met die Vengaboys se toer deur Suid-Afrika. Alwyn het ook tydens vorige Oppiwater Kunstefeeste opgetree met 'n Beautiful Noise – A Tribute To Neil Diamond en Soen My, Druk My.

Die stroom skakel word per e-pos vanaf [email protected] gestuur sodra die bespreking vervul is.
Hierdie Lefra Kelderkonsert sal beskikbaar wees om in jou eie tyd te kyk tot Maandag, 26 Julie 2021 om 00:00 (middernag)