This event is over.

Country Legends

Organized by Lefra Communications and Marketing (Pty) Ltd.
Visit Website
Met Lance James, Clive Bruce, Lee Mahnum, Tommy Oliver, Sally Vaughn, Jody Wayne, Barbara Ray, Bobby Angel, Billy Forrest en die Rodeo Girls.

Die room van Suid-Afrikaanse countrymusiek verenig in COUNTRY LEGENDES onder leiding van die “Big Daddy” wat Suid-Afrikaanse country, Lance James, wat vroeër hierdie jaar oorlede is. Die koning en koningin van country, Bobby Angel en Barbara Ray deel die verhoog met die sterre Sally Vaughn Clive Bruce, Tommy Dell, Jody Wayne, Tommy Oliver en Billy Forrest in ‘n skouspel wat hierdie kunstenaars weereens as legendes bevestig. Opgeneem by Carnival City.

Die stroom skakel word per e-pos vanaf [email protected] gestuur sodra die bespreking vervul is.
Die skakel aktiveer eers op 1 Augustus 2021 om 16:00 pm