Event Postponed. New dates to follow.

Super Sokkie Sun City Superbowl

Organized by Kurt Darren Entertainment
Super Sokkie - Sun City Superbowl 14 en 15 Januarie 2022 om 19h00!

Kom ervaar n fantastiese Super Sokkie in die Sun City Superbowl saam met Kurt Darren, Juanita du Plessis, Die Campbells en Fatman!

Dans die aand om met van die grootste sokkie treffers ooit in die middel van die Superbowl. Liedjies soos Kaptein, 'n Dubbel vir die DJ, Skarumba, Ons gaan groot, Rooi rok bokkie, Dorp toe en Vuil coke gaan vir jou en jou vriende vir drie ure lank op jul voete hê!!

Verskeie akkomodasie pakette, met jul Super Sokkie kaartjies ingesluit, is nou beskibaar op iTickets. Moenie uitmis op hierdie eksklusiewe geleentheid, daar is net 250 kaartjies per aand beskikbaar, so kies of Vrydagaaand of Saterdagaand en kom bederf jouself!