This event is over.

Hoërskool Hugenote Groentjiekonsert 2021

For more information
Visit Website
011 8111 390
Organized by Q2V Productions
Hoërskool Hugenote bied met trots aan Die Kring van die Lewe, ons 2021 Groentjiekonsert.

Hoe gaan die stream werk:
  • Kaartjiehouers ontvang hul unieke livestream skakel sodra die bespreking geplaas is op iTickets. Met hierdie unieke skakel sal die kaartjiehouer toegang kry tot die Livestream op die event dag (10 April 2021) deur om hul e-pos adres in te vul wat gebruik is tydens die besprekingsproses asook volledige besprekingsnommer bv. 106271-xxxxxxx
  • Die maklikste opsie om die vertoning te kyk is om 'n skootrekenaar aan 'n TV te koppel via 'n HDMI kabel.
  • Indien jy enige toestel het (Apple TV, Google Chromecast, ens.) wat kan airplay of screen mirror, sal jy die Livestream vanaf jou slimfoon na jou TV kan speel.
  • Alternatief, geniet die vertoning op jou slimfoon of tablet in jou hand of skootrekenaar op jou skoot.


KLIEK HIER vir Livestream FAQ