Tickets currently unavailable - More info to follow

Oujaars Gaan Global

Organized by Afrikaans Gaan Global
Oujaars Gaan Global
31 Desember Regstreekse Uitsending


Ná die ongelooflike sukses van die Afrikaans Gaan Global-stroomkonsert asook die Afrikaans Gaan Global - Sun City konserte, volg die Afrikaans Gaan Global - Oujaars House Party, met organiseerders wat belowe dat dié aanlyn konsert onvergeetlik sal wees!

Die amptelike Afrikaans Gaan Global Oujaars-konsert op Donderdag, 31 Desember, spog met ’n indrukwekkende kunstenaarslys en daar kan uitgesien word na verskeie kunstenaars wat die partytjie aan die gang gaan hou – hierdie keer vir 6 ure lank.

OGG-Program2.jpeg?raw=1

Moet nie uitmis op hierdie geleentheid nie! Kry VANDAG jou Stroom kaartjie!