This event is over.

Roan Ash

Doors open at 7:00 pm
Organized by Atterbury Theatre
Roan Ash is ‘n veelsydige musikant en liedjie skrywer van Pretoria, Suid-Afrika met ‘n moderne "Country-Blues" aanslag.

In February 2015 het Roan sy eerste album onafhanklik vrygestel, The Traveller. 2016 het hy saam met Dawie de Jager en Bouwer Bosch geskryf aan die tema-lied vir Sy Klink soos Lente asook die tema-lied vir Mense Mense saam met Len Muller. Roan het ook aan die Jo Black album, Skepe, help skryf. In 2016 het Roan by Inhoud Huis Musiek, ‘n boetiek platemaatskappy geteken. Vroeg in 2018 het Roan sy 7-snit album vrygestel - Whiskey to my Soul. Roan is vir ‘n SAMA toekening genomineer in 2019 onder die kategorie Best Adult Contemorary album. Hy het ook die Bokkie toekenning vir 2019 se Nationale kunstenaar van die jaar ontvang. Roan se musiek het oorweldigende terugvoer wêreldwyd ontvang en was genooi om by die CMA-fees in Nashville op te tree in Junie 2019. Roan is ook tans besig om ander internasionale geleenthede aan te pak. Roan het ‘n unieke verhoogs-teenwoordigheid. Sy musiek vertel stories wat die gehoor diep raak. Sy lewensfilisofie is; "Wees iemand wat die reën voel, moet nie net nat word nie."

Voorshow: Dawie de Jager

TEATER VEILIGHEID EN PROTOKOL

- Sitplekke word twee-twee beskikbaar gestel volgens veiligheidsmaatreëls.
- Nie meer as twee gehoorlede mag langs mekaar sit nie.
- Net beperkte sitplekke beskikbaar (50% kapasiteit)
- Maksimum spasie word tussen gevulde sitplekke oopgehou.
- MASKERS IS VERPLIGTEND
- Temperatuur word geneem.
- Inteken vorm moet voltooi word.
- Maak seker jy is betyds om in te teken (voorportaal maak ‘n uur voor die vertoning oop)
- Ontsmetmiddel / handreiniger is in die voorportaal beskikbaar.
- Kunstenaars sal nie na die vertoning fotos kan neem of handelsware teken nie
- Kaartjies kan slegs AANLYN gekoop word by iTickets.co.za


Roan Ash is a multi-talented singer-songwriter from Pretoria, South Africa with a modern soulpop-country style.

In February 2015, Roan recorded and released his debut album, The Traveller, independently. In 2016, he co-wrote and recorded the theme song of the feature film, Sy Klink Soos Lente, alongside Bouwer Bosch and Dawie De Jager. He also co-wrote on the Jo Black album, titled ‘Skepe’. In 2016, Inhoud Huis Musiek, a boutique Afrikaans Indie record label, fell in love with Roan’s talent and signed him instantly. Roan’s 7-track EP, Whiskey to my Soul, was released in 2018 and has achieved Platinum status. Roan was nominated for a SAMA award for the best Adult Contemporary album of the year in 2019. Roan also won the ‘Bokkie’-award 2019 for the title National Artist of the Year. Roan’s music received an overwhelming response worldwide. He was invited to perform at the CMA’s (Country Music Association Fest) in June 2019. Roan has a unique stage presence and his songs tell stories that touch his audience deeply. His life philosophy is "Be someone that feels the rain, don’t just get wet".

Pre-show: Dawie de Jager

THEATRE SAFETY AND PROTOCOL

- Seats are made available in sets of two according to safety regulations.
- No more than two audience members may sit next to each other
- A limited number of seats are available (50% of venue capacity)
- Maximum space is left open between booked seats.
- MASKS ARE COMPULSORY
- Temperature will be taken.
- Attendance register must be completed.
- Be sure to be on time for the event to complete the attendance register (foyer opens 1 hour prior to concert)
- Disinfectant / Hand Sanitizer will be available in the foyer.
- Artists will not be available for photos or signing of merchandise after the concert
- Tickets can only be purchased ONLINE at iTickets.co.za