Ester 2021

Kliek hier vir Beula Park Fisiese Bywoning Kliek hier vir Gemeente Bywoning Kliek hier vir Virtuele Kaartjies


ESTER 2021
BETREE ‘N NUWE SEISOEN


‘n Ester Konferensie vir ‘n Ester wat gegroei het tot ‘n volwaardige volgeling van Jesus Christus en uitsien na vars inspirasie.

Die 2021 Ester Konferensie gaan ‘n virtuele konferensie wees, asook 'n lewendige aanbieding volgens COVID 19 regulasie.
250 kaartjies is beskikbaar plus 100 kaartjies in ‘n oorloop lokaal.

Spreker:
Ds. Elza Meyer

Program vir die dag:
Sessie 1: 09:00 - 11:00
Tee: 11:00 - 11:30
Sessie 2: 11:30 - 13:00
Ete: 13:00 - 14:00
Sessie 3: 14:00 - 16:00

Add To Calendar