No physical attendance, Ticket Holders will have access to the Livestream.

Ester 2021 - Beula Park

ESTER 2021
BETREE ‘N NUWE SEISOEN


‘n Ester Konferensie vir ‘n Ester wat gegroei het tot ‘n volwaardige volgeling van Jesus Christus en uitsien na vars inspirasie.

Die 2021 Ester Konferensie gaan ‘n virtuele konferensie wees, asook 'n lewendige aanbieding volgens COVID 19 regulasie. 250 kaartjies is beskikbaar plus 100 kaartjies in ‘n oorloop lokaal.

Spreker:
Ds. Elza Meyer