This event is over.
Doors open at 4:00 pm
Organized by Atterbury Theatre
Kevin Leo en Jannie Moolman deel met hulle gehoor die ongelooflike musiek van kunstenaars wat oor dekades heen bekend staan as "Crooners". Hul gehoor word bederf met die immergewilde klanke van onder andere Mack the Knife, Spanish Eyes, Delilah, Unchained Melody. Ou bekendes soos Dean Martin, Danny Williams, Nat King Cole en Bing Crosby kom loer in en geen viering van die Crooners sal volledig wees as Old Blue Eyes homself nie ook teenwoordig is nie. Kevin Leo en Jannie Moolman het die keuse van hulle Crooner gunstelinge met sorg gekies om vir elke lid van die gehoor ‘n hele paar nostalgiese momente te verseker.




Kevin Leo and Jannie Moolman will share the amazing music of artists who, for decades has been known as Crooners. The audience will be spoilt with the unforgettable sound of Mack the Knife, Spanish Eyes, Delilah, Unchained Melody and many more. Famous artists like Dean Martin, Danny Williams, Nat King Cole and Bing Crosby will pop up and no celebration of the Crooners will be complete without Old Blue Eyes. Kevin Leo and Jannie Moolman selected their Crooner favourites with great care to ensure that every person in the audience will experience a few nostalgic moments.

TEATER VEILIGHEID EN PROTOKOL

- Sitplekke word twee-twee beskikbaar gestel volgens veiligheidsmaatreëls.
- Nie meer as twee gehoorlede mag langs mekaar sit nie.
- Net beperkte sitplekke beskikbaar (50% kapasiteit)
- Maksimum spasie word tussen gevulde sitplekke oopgehou.
- MASKERS IS VERPLIGTEND
- Temperatuur word geneem.
- Inteken vorm moet voltooi word.
- Maak seker jy is betyds om in te teken (voorportaal maak ‘n uur voor die vertoning oop)
- Ontsmetmiddel / handreiniger is in die voorportaal beskikbaar.
- Kunstenaars sal nie na die vertoning fotos kan neem of handelsware teken nie
- Kaartjies kan slegs AANLYN gekoop word by iTickets.co.za




THEATRE SAFETY AND PROTOCOL

- Seats are made available in sets of two according to safety regulations.
- No more than two audience members may sit next to each other
- A limited number of seats are available (50% of venue capacity)
- Maximum space is left open between booked seats.
- MASKS ARE COMPULSORY
- Temperature will be taken.
- Attendance register must be completed.
- Be sure to be on time for the event to complete the attendance register (foyer opens 1 hour prior to concert)
- Disinfectant / Hand Sanitizer will be available in the foyer.
- Artists will not be available for photos or signing of merchandise after the concert
- Tickets can only be purchased ONLINE at iTickets.co.za