Skaterlag met André – die Skreeusnaakse Hipnotiseur

  • Order by Phone
  • 086 1000 291

Note: Fees may apply

  • Organized by Lefra Communications and Marketing (Pty) Ltd.
  • Visit Website
LEFRA KELDERKONSERTE – 25 OKTOBER 2020 OM 17:00

Kom skaterlag met Andre, die skreeusnaakse hipnotiseur! Verhooghipnose in Suid-Afrika = André, Die Skreeusnaakse Hipnotiseur. André tree al die afgelope twee dekades dwarsdeur Suid-Afrika op, en vermaak gehore steeds met sy skaterlag-vertonings landwyd, maar is op Sondag, 25 Oktober aanlyn te sien in Skaterlag met Andrè. Die vertoning is ‘n hele paar jaar gelede opgeneem by die Springs Stadsteater. So, as jy wil sien hoe ‘n mens in ‘n wasmasjien of tikmasjien verander, sing soos ‘n superstar of kraai soos ‘n haan, in ‘n besige winkelsentrum met vroue onderklere le en sondbrand, of as ‘n hoender of stuk wors in Meat World lewendig word, bespreek jou kaartjies nou!

Kaartjiehouers ontvang die Livestream skakel sodra die bespreking vervul is.
Die skakel aktiveer eers op 25 Oktober om 16:00.

Bulk bespreking kaartjiehouers ontvang die Livestream skakel per nuusbrief op die dag van elke individuele vertoning.
Prices:
Sondag - 25 Oktober 2020 Konsert begin 17h00 - 95min
(Stream URL word gestuur aan kaartjiehouers sodra die bespreking betaal is)
Aanlyn-kaartjie R115.00
Donasies Enige bydrae word verwelkom!
Donasie R0.00

Add To Calendar

Place Order