Tickets no longer available online or by phone.

Lyfslim vir ouers met kinders 6-12 jaar

Organized by Gretha Wiid
Visit Website

Lyfslim vir ouers met kinders 6-12 jaar

  • Hoe beantwoord ek ongemaklike vrae?
  • Hoe begin ek die geselswerk?
  • Hoe weet ek wanneer my kind gereed is vir die groot gesels?
  • Hoe gemaak met baie moeilike onderwerpe?
  • Kan ek my kind inlig sonder om nuuskierigheid te veroorsaak?
  • Wat moet hulle weet teen watter ouderdom?
  • Hoe kan ek hulle beskerm teen maats en dinge op fone?
  • Hoe praat ek oor pornografie as hulle nog so jonk is?
  • En nog baie meer...

Kursus begin 27 Augustus 19:30 (elke week se info en sessie is beskikbaar vanaf die Donderdag tot Maandag):
- Sessie 1: Donderdag, 27 Aug om 19:30 (Beskikbaar tot Maandag, 31 Aug om 23:50)
- Sessie 2: Donderdag, 03 Sept om 19:30 (Beskikbaar tot Maandag, 07 Sept om 23:50)
- Sessie 3: Donderdag, 10 Sept om 19:30 (Beskikbaar tot Maandag, 14 Sept om 23:50)
- Sessie 4: Donderdag, 17 Sept om 19:30 (Beskikbaar tot Maandag, 21 Sept om 23:50)

Hoe gaan dit werk?

1. Kaartjiehouers ontvang die skakel vir elke sessie direk na die aankope asook om 19:00 PM op die individuele sessie dae.
3. Indien jy 'n Google Chromecast, Apple TV of 'n smart TV toestel het sal jy vanaf jou foon na jou televisie kan "cast".
4. Nog 'n opsie is om jou skootrekenaar met jou televisie te koppel met 'n HDMI kabel.
5. Anders, geniet die seminaar op jou slimfoon in jou hand, jou skootrekenaar op jou skoot of jou tablet in jou hand.

NB!! Verseker asseblief dat jou e-pos adres korrek ingevul is.
Indien jy nie die e-pos betyds ontvang nie, loer gerus in jou "spam folder" en maak ook seker dat jou toestel se "Restricted View" afgeskakel is.