Tickets no longer available online or by phone

Affairs

Organized by Gretha Wiid
Visit Website
Affairs
Beskerm, red en genees jou huwelik
Hoekom gebeur dit?
Kan ek my huwelik daarteen vrywaar?
Kan ons gesond word en mekaarweer vertrou?
Hoe ver is te ver?
Is daar tekens?
Is dit'n affair as daar geen seks is nie?
Hoe vergewe jy?
Hoe lyk ware berou?
Praktiese raad na die affair?
En nog baie meer?

'n 4-weke kursus AANLYN (elke week se inhoud en sessie is beskikbaar vanaf die Vrydag tot die Dinsdag):
- Sessie 1: Vrydag, 28 Aug om 19:00 (Beskikbaar tot Dinsdag, 01 Sept om 23:50)
- Sessie 2: Vrydag, 04 Sept om 19:00 (Beskikbaar tot Dinsdag, 08 Sept om 23:50)
- Sessie 3: Vrydag, 11 Sept om 19:00 (Beskikbaar tot Dinsdag, 15 Sept om 23:50)
- Sessie 4: Vrydag, 18 Sept om 19:00 (Beskikbaar tot Dinsdag, 22 Sept om 23:50)

Hoe gaan dit werk?

1. Kaartjiehouers ontvang die skakel vir elke sessie direk na die aankope asook om 18:30 PM op die individuele sessie dae.
3. Indien jy 'n Google Chromecast, Apple TV of 'n smart TV toestel het sal jy vanaf jou foon na jou televisie kan "cast".
4. Nog 'n opsie is om jou skootrekenaar met jou televisie te koppel met 'n HDMI kabel.
5. Anders, geniet die seminaar op jou slimfoon in jou hand, jou skootrekenaar op jou skoot of jou tablet in jou hand.

NB!! Verseker asseblief dat jou e-pos adres korrek ingevul is.
Indien jy nie die e-pos betyds ontvang nie, loer gerus in jou "spam folder" en maak ook seker dat jou toestel se "Restricted View" afgeskakel is.