This event is over.

Tuis-Bly Sessies met Ruan Josh

Organized by Universal Music (Pty) Ltd
Tuis-Bly Sessies met Ruan Josh! Hierdie is ‘n konsert wat jy nie wil mis nie, Ruan gaan van sy grootste treffers sing saam met ‘n live band wat bestaan uit van ons land se top musikante! Die konsert sluit liedjies in soos “Toevallig”, “Eggo”, “Provider”, “Iewers het ek jou verloor” en nog baie meer!
Sit terug en geniet die Tuis-Bly Sessies in die gemak van jou eie huis.

Tickets are available until Sunday 9 August at 19:00.

Livestream link will be available until Tuesday 11 August at 20:00.