This event is over.

Kommunikasie en konflik - aanlyn kursus

Organized by Gretha Wiid
Visit Website
Hoe gaan dit werk?

1. Kaartjiehouers ontvang die skakel vir elke sessie om 18:30 PM op die individuele sessie dae.
3. Indien jy 'n Google Chromecast, Apple TV of 'n smart TV toestel het sal jy vanaf jou foon na jou televisie kan "cast".
4. Nog 'n opsie is om jou skootrekenaar met jou televisie te koppel met 'n HDMI kabel.
5. Anders, geniet die seminaar op jou slimfoon in jou hand, jou skootrekenaar op jou skoot of jou tablet in jou hand.

NB!! Verseker asseblief dat jou e-pos adres korrek ingevul is.
Indien jy nie die e-pos betyds ontvang nie, loer gerus in jou "spam folder" en maak ook seker dat jou toestel se "Restricted View" afgeskakel is.