This event is over.

Tuis-Bly Sessies met Willem Botha

Organized by Universal Music (Pty) Ltd
Visit Website
Hoe gaan dit werk?

1. Kaartjiehouers ontvang 'n epos met 'n skakel na die tuis-bly sessie sodra die kaartjie betaal is. LET WEL: die skakel aktiveer eers op 30 Julie om 18:00 PM.
Die Livestream skakel is beskikbaar tot Sondag 2 August om 20:00
2. Indien jy 'n Google Chromecast, Apple TV of 'n smart TV toestel het sal jy vanaf jou foon na jou televisie kan "cast".
3. Nog 'n opsie is om jou skootrekenaar met jou televisie te koppel met 'n HDMI kabel.
4. Anders, geniet die vertoning op jou slimfoon in jou hand, jou skootrekenaar op jou skoot of jou tablet in jou hand.

NB!! Verseker asseblief dat jou e-pos adres korrek ingevul is.