Tickets on sale on Sunday 28 June at 21:00

Alwyn Oberholster: Beautiful Noise Heruitsending

Kaartjies beskikbaar vanaf 21:00 PM op Sondag, 28 Junie.

Hierdie Lefra Kelderkonsert sal beskikbaar wees om in jou eie tyd te kyk tot Maandag 06 Julie om 00:00 (middernag).

Kaartjiehouers ontvang die Livestream skakel sodra die bespreking vervul is.


Op die ouderdom van ses het Alwyn sy passie vir musiek ontdek en so het sy sangloopbaan begin. Nadat hy in verskeie sangkompetisies deelgeneem het en nadat hy die “pub scene” behoorlik gedoen het, het hy besluit om die teater te betree met sy besondere produksie, Beautiful Noise – ‘n huldeblyk aan Neil Diamond. “Ek is mal oor die musiek van Neil Diamond en ken seker elke liewe liedjies wat hy ooit geskryf het. En my stem pas die Neil Diamond liedjies ook soos ‘n handskoen. Ek probeer nie soos Neil Diamond sing nie – daar is net een mnr Diamond – so ek gee my eie vertolking aan die liedjies,” sê Alwyn.

Add To Calendar