This event is over.

My Hart Klop Ricus Nel - Digitale Vertoning #KykWeer

Organized by Sony Music Entertainment Africa
Weens vele navrae uit verskillende tydsones van Australië tot Europa wat Ricus Nel se My Hart Klop Konsert gemis het of dit graag weer wil kyk, kan jy NOU ‘n nuwe kaartjie kry en dit dadelik weer "on demand" kyk.

Jy kan die hele konsert in jou eie sitkamer geniet. Ja, Ricus Nel met ‘n volledige orkes, uitstekende beeld en hoë kwaliteit klank.

Hoe dit werk:

1. Koop jou kaartjie
2. Na die transaksie se bevestigingsblad sal die video op jou skerm beskikbaar wees.
3. Druk die speelknoppie en kyk die video soveel keer as wat jy wil voor middernag, 04 Junie 2020 wanneer die video verval.