This event is over.

My Hart Klop Sirkus! - Digitale Vertoning

Doors open at 6:00 pm
Organized by Sony Music Entertainment Africa
Wat is dan beter as teater vermaak sommer in jou sitkamer? Dis reg, ons is opgewonde om My Hart Klop Teater aan te kondig.

Ons bring die vermaak na jou sitkamer waar jy 'n glasie wyn, koeldrank vir die kinders en versnapperings kan geniet! Op Vrydag, 19 Junie 2020 om 19:00 gaan ons dinge bietjie interessant hou, want dit is Sirkus tyd met van die wêreld se beste akrobate en sirkus tonele in die digitale My Hart Klop Teater. Hierdie is beslis ‘n belewenis wat jy nie wil mis nie.

Die vertoning begin stiptelik om 19:00 en kaartjies is nou beskikbaar by iTickets.co.za teen ‘n billike R55 vir almal in jou huis. As jy ‘n kaartjie gekoop het, sal jy twee ure voor die vertoning ‘n skakel (link) ontvang per e-pos en/of sms na die vertoning toe wat stiptelik om 19:00 begin.

Beperkte kaartjies beskikbaar, so spring gou! My Hart Klop Teater sal gereeld nuwe vertonings met verskillende kunstenaars en vermaaklikheid aanbied.

Vir meer inligting en om op hoogte te bly, besoek gerus die My Hart Klop Afrikaans sosiale media blaaie op Facebook, Instagram, Twitter en Youtube.

Hoe gaan dit werk?

1. Kaartjiehouers ontvang op die dag van die konsert 'n epos met 'n skakel na die konsert.
2. Indien jy 'n "smart TV" het sal jy dit vanaf jou foon na jou televisie se youTube App kan "cast"
3. Nog 'n opsie is om jou skootrekenaar met jou televisie te koppel met 'n HDMI kabel.
4. Verseker asb dat jou e-pos adres korrek ingevul is en dat jou toestel se "Restricted View" op die dag van die vertnoning afgeskakel is.