This event is over.

Waar's Dit Lekker - Digitale Vertoning

Juanita Du Plessis, Ruan Josh, Franja du Plessis more

  • For more information
  • 082 550 7709
Met die heel eerste episode van "WAAR'S DIT LEKKER" het wonderlike terugvoering ingestroom van so ver as Oman, Nigerie, Amerika en Australie deur ondersteuners van Juanita, Ruan en Franja du Plessis wat Afrikaans koester.

Aanhangers bestempel hierdie "livestream" vertoning van hoogstaande gehalte en huidiglik die beste in Afrikaans!

In samewerking met Virtual Productions en iTickets is hierdie nie 'n vertoning wat jy kan misloop nie!

Steek die vuur aan, sit aan die ketel, gooi 'n drankie(as jy nog het), want Juanita, Ruan en Franja du Plessis wil saam jou kom kuier in jou huis!

Hoe gaan dit werk?

1. Kaartjiehouers ontvang 'n epos met 'n skakel na die konsert sodra die kaartjie betaal is. LET WEL: die skakel aktiveer eers op 30 Mei om 17:00 PM.
2. Indien jy 'n "smart TV" het sal jy dit vanaf jou foon na jou televisie se youTube App kan "cast"
3. Nog 'n opsie is om jou skootrekenaar met jou televisie te koppel met 'n HDMI kabel.
4. Anders, geniet die konsert op jou slimfoon in jou hand, jou skootrekenaar op jou skoot of jou tablet in jou hand.

NB!! Verseker asseblief dat jou e-pos adres korrek ingevul is.
Indien jy nie die e-pos betyds ontvang nie, loer gerus in jou "spam folder" en maak ook seker dat jou toestel se "Restricted View" afgeskakel is.

Add To Calendar