This event is over.

Helene Bester sing Nana Mouskouri - Digitale Vertoning

Helene Bester more

Helene Bester bring in haar produksie – Helene Bester sing Nana Mouskouri – hulde aan hierdie ikoniese Griekse sangeres.

Bester se produksie is verlede jaar onder groot toejuiging tydens die Oppiwater Kunstefees bekendgestel. Die teks en regie word hanteer deur Frans Swart van Lefra Produksies en musiekregie is te danke aan Heinrich Pelser – ook Helene se begeleier, tydens die Mouskouri-vertonings.

Helenè Bester sing Nana Mouskouri word met die trotse ondersteuning van RSG, Sounds Good, Featherview Oogkundiges, Fleur by Julene Rokebrand, Van Loveren Wines, Ambassador Execudrive, Savvy Holdings en Renegades Removals aangebied.

Add To Calendar