This event is over.

OPTOG! - Die weduwee se sjampanje

Doors open at 3:00 pm
For more information
Visit Website
Organized by OPTOG!
Visit Website
5 April 2020

Die weduwee se sjampanje

Met Lizz Meiring en Michelle Botha

Die weduwee se sjampanje is ‘n magiese viering van die krag wat in ons almal skuil. ‘n Ware maar onbekende verhaal van die weduwee Clicquot wat die eerste egte suiwer sjampanje ter wêreld gemaak het. Deesdae is Veuve (Frans vir weduwee) ‘n vooraanstaande sjampanje wêreldwyd. ‘n Verassende, unieke en vermaaklike verhaal van oorlewing en innnovasie ondanks bykans onmenslike teëspoed.

TEKS - Lizz Meiring / REGIE - Louise Scott Pommery / MUSIEK - Michelle Botha
KLANKBAAN - Coenraad Rall / VERHOOGBESTUURDER - Jak J Brits / VERVAARDIGER - Artist Warehouse


70min / Geen Pouse
Ouderdomsbeperking: Geen onder 14s


OPTOG! word met trots moontlik gemaak deur King Price Insurance.