UITGESTEL - meer inligting volg binnekort

OPTOG! - Leah

Doors open at 6:30 pm
For more information
Visit Website
Organized by OPTOG!
Visit Website
28 Maart 2020

Leah

Leah is beslis die naam op almal se lippe, sy is volksbesit en nou is sy vir een aand in Hartenbos! Leah is beslis een van ons land se besigste kunstenaars met optredes reg oor ons land waar sy aand na aand harte verower met haar unike klank en persoonlikheid.

Sy is popmusiek se mezzo-soprano, behendig en tersiêr opgelei – Leah is alles behalwe ’n oornagsukses of ’n verskietende stêr. Wat sy is, is 100% oorspronklik, dapper en krities oor musiek. Om haar stembande uit te daag, en haar gehoor saam te nooi vir die uitstappie is iets waain Leah uitblink en so neem sy haar gehoor op ‘n reis!

70min - Geen pouse


OPTOG! word met trots moontlik gemaak deur King Price Insurance.