This event is over.

Pieter Koen Familie Piekniek

Doors open at 8:00 am
For more information
Visit Website
+2784 454 2848
Organized by Pieter Koen
Visit Website
Hierdie is by uitstek ’n kuier dag en fees vir jonk en oud!
Kom kuier van vroegdag saam met jou familie en vriende, skuur skouers met bekendes, kom maak nuwe vriende en laat jou hare vir ’n slag hang.
Kom sing, dans en kuier op die maat van jou gunsteling afrikaanse kunstenaar se musiek . Die plattelandse hoëveld aan die wal van die Vaalrivier is die perfekte omgewing vir hierdie besonderse dag, of sommer die hele naweek!
Die lodge beskik oor al die nodige fasiliteite - tesame met ’n biertuin, tientalle kos stalletjies en reuse swembad waarin jy kan afkoel.
Bring jou eie kampeerstoel, maak seker jy is vroeg reeds daar en kom kuier saam!

Kunstenaars:
  • Pieter Koen
  • Ray Dylan
  • Juanita du Plessis
  • Deon Groot
  • Pieter Smith
  • Monique Steyn
  • Jan Bloukaas
  • Franja du Plessis
  • Kaleidoskoop
  • Dozi