This event is over.

OPTOG! - Crooners - Jannie Moolman en Kevin Leo

Doors open at 3:00 pm
For more information
Visit Website
Organized by OPTOG!
Visit Website
8 Maart 2020

Crooners

Met Jannie Moolman en Kevin Leo

Kevin Leo en Jannie Moolman deel met hulle gehoor die ongelooflike musiek van kunstenaars wat oor dekades heen bekend staan as Crooners. Hul gehoor word bederf met die immergewilde klanke van onder andere Mack the Knife, Spanish Eyes, Delila, Unchained Melody. Ou bekendes soos Dean Martin, Danny Williams, Nat King Cole en Bing Crosby kom loer in en geen viering van die Crooners sal volledig wees as Old Blue Eyes homself nie ook teenwoordig is nie. Kevin Leo en Jannie Moolman het die keuse van hulle Crooner gunstelinge met sorg gekies om vir elke lid van die gehoor ‘n hele paar nostalgiese momente te verseker.

80 minute / Geen Pouse


OPTOG! word met trots moontlik gemaak deur King Price Insurance.