POSTPONED - more info to follow

Nataniël & Charl: TWINTIG!

Nataniël, Charl du Plessis more

Nataniël & Charl: TWINTIG!

In Februarie 2000 het Charl du Plessis vir die eerste keer saam met Nataniël op die verhoog gestap. Twintig jaar later het hierdie twee kunstenaars meer konserte, verhoogproduksies, opnames, toere, opdraendes en afdraendes beleef as die span osse voor ’n baie swaar wa.

Op 19 Julie bied die Atterburyteater ’n eksklusiewe en eenmalige galakonsert aan om twintig jaar se musiek, herinneringe, buie, opdraendes, hoogtepunte en staaltjies te vier. Vir die vertoning kies Charl sy gunsteling Nataniël storie van alle tye en musiek uit hulle repertorium van etlike honderde liedere. (Nataniël het bitter min sê oor hierdie vertoning).

Aangebied in Engels en Afrikaans.

Geen kinders onder 15.


In February 2000 Charl du Plessis walked on stage with Nataniël for the first time. Twenty years later these two artists have experienced more concerts, stage productions, recordings, tours, uphill and downhill than a yoke of oxen pulling a very heavy wagon.

On 19 July the Atterbury theatre presents an exclusive once-off gala concert to celebrate twenty years of music, memories, moods, challenges, highlights and stories. For this show Charl chose his favourite Nataniël story of all times and his most-loved music from their repertoire of hundreds of songs. (Nataniël has very little say about this show’s content).

Presented in English and Afrikaans

No children under 15.
Prices:
Sunday - 19 July 2020 15h00 (Doors open 14h00)
Age Restrictions: No under 15s
Ground Floor (Row A-K) R290.00
Ground Floor (Row M-Q) R290.00
Balcony (Row R-U) R290.00

Add To Calendar