EET KREEF! herleef

EET KREEF! bring nuwe lewe aan een van die mees ikoniese alternatiewe albums in Afrikaans.

Die ikoniese album deur Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band laat die kranse antwoord gee in hierdie huldeblyk en herinter pretasie van die satiriese dog salwende musikale meesterstuk - 30 jaar na die album oorospronklik uitgereik is. Laudo Liebenberg (aKING) en sy stem soos gesmelte goud kom saam met die hotste rockers in die bedryf vandag. Maar pasop as hulle agter die stuur van hierdie Alternatief - Afrikaanse osssewa inskuif.
Prices:
Friday - 27 March 2020 19h30 (Doors open 18h30)
Ground Level (Row A - K) - Friday R220.00
Ground Level (Row M - Q) - Friday R220.00
Balcony - Friday R220.00

Add To Calendar

Place Order