This event is over.

Candylicious se Koekboek - Ladies Night (Kaapstad)

Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Resepte hoe om jou slaapkamer aan die kook te hou!

Ek is opgewonde om een van my "alter ego’s" Candy "Candylicious" Snyman aan julle bekend te stel. Candy was vir lank ‘n professionele tert, maar is nou 'n motiveringspreker waar sy vir dames meedeel die geheime, industrie kennis en "sceince" daaar agter om ‘n koek, in ‘n tert in haar huwelik in, te verander.

Hierdie Ladies Night is ook ‘n DressUP partytjie. Want wat is ‘n girls night out sonder ‘n bietjie opdress.

TEMA: Koekbak. Die dame met die mees kreatiewe voorskoot, wen fantastiese prysse.

Koop 6 of meer kaartjies en ontvang 'n GRATIS Gesonde Seks DVD op die aand.