This event is over.

Groet die Grotman 2

Organized by Atterbury Theatre
Dit is 20 jaar later. Die Grotman en Elize is steeds baie gelukkig getroud … of is hulle? Die kinders is tieners. Mans en vrouens verskil steeds en is eintlik van verskillende planete. Is alle mans steeds poepholle? Is alle vrouens steeds gaarders? Meneer en mevrou kom herken jouself in Groet die Grotman 2 en kom skaterlag vir jouself. Meneer, jy gaan beslis die kans kry om vir jou vrou vinger te wys. En Mevrou, jy gaan beslis die geleentheid hê om manlief in die ribbes te pomp. Groet die Grotman 2 is die ideale tonikum vir enige huwelik met Wynand van Vollenstee as die skreeusnaakse, nuwe Grotman!

Duur: 135min
Ouderdomsbeperking: Geen



Its 20 years later. The Caveman and Elize are still happily married… or are they? The children are teenagers. Men and women are still very different creatures from different planets. Are all men still assholes? And are women still gatherers? Sir and madam, come recognise yourselves in Groet die Grotman 2. Sir, you will most certainly have the opportunity to point the finger at your wife! And Madam, you will definitely be able to pump your husband in the ribs with your elbow. Groet die Grotman 2 is the erfect tonic for any marriage, with Wynand van Vollenstee as the new wise and hilarious Grotman!

Duration: 135min
Age Restriction: None