This event is over.

Charl du Plessis: IMPROMPTU

Doors open at 7:30 pm
Organized by Atterbury Theatre
Charl du Plessis returns to the Atterbury Theatre with his first solo piano endeavour: Impromptu.
After making his professional debut exactly 20 years ago Charl du Plessis has performed with singers, formed his own trio and was the soloist with orchestras here and abroad. Solo piano is his first love and the music in Impromptu will be unlike that which Charl has ever presented on stage before. Caught in the world between classical music and jazz, pop and blues, Charl will explore the untapped inner voice of his own compositions, improvisations and recollections.

The imprint of years of classical performances and the residue of popular music collide in a new start for this established Steinway Artist. This performance will be 90 minutes with no interval.




Charl du Plessis keer terug na die Atterbury Teater met sy eerste solo klavier optrede: Impromptu.
Sedert sy professionele debuut presies 20 jaar gelede gelede het Charl saam met sangers opgetree, sy eie trio saamgestel en as solis saam met verskeie orkeste hier en in die buiteland opgetree. Solo klavier bly egter sy eerste liefde en die musiek in Impromptu. gaan anders wees as enige iets wat hy al vantevore op die verhoog aangebied het. Vasgevang in die wêreld tussen klassieke musiek en jazz,pop en blues, gaan hy die die onontginde gebied van sy eie komposisies, improvisasies  en herinneringe verken.

Die stempel van jare se klassieke musiek en klanke van populêre musiek smelt saam tot iets uniek vir hierdie gevestigde Steinway Kunstenaar. Kom geniet 90min van suiwer genot saam met hierdie brijante kunstenaar.