This event is over.

Pieter Koen Familie Piekniek

Organized by Pieter Koen
Visit Website
'n Feestelike kuier geleentheid saam met 14 kunstenaars, ’n verskeidenheid stalletjies met watertand lekker eet en drink goed, ’n speelpark vir die kinders, reuse glybaan en swembad om in te baljaar, veilige parkering en dit alles in die mooiste omgewing van die hoëveld vir die perfekte kuier atmosfeer!
Bring jou eie kampeerstoel, piekniekmandjie, hoed en sonskerm - die res is alles daar!”

Kunstenaars:
Pieter Koen
Manie Jackson
Appel
Ray Dylan
Sorina Erasmus / Die Flooze
DZL
Fatman
Liezel Pieters
Sonja Herholdt
Franja du Plessis
Ruan Josh
Ivan Roux
Zanzi
Tussen Sterre