This event is over.
10 Tips van 'n Pornster (Ladies Night) - Centurion
Doors open at 6:30 pm
Ek is opgewonde om een van my "alter ego’s" Candy "Candylicious" Snyman aan julle bekend te stel. Candy was vir lank ‘n porn-ster, maar is nou 'n motiveringspreker waar sy vir dames die geheime, industrie kennis en "sceince" agter porn verklik.
Sien seks is die #1 rede hoekom huwelik nie werk nie. Te min seks in die huwelik en te veel seks buite die huwelik. Candy gaan vir jou 10 seks-waarhede leer, wat jou man gaan verslaaf maak en hou tot net jou.
Sluit aan by ons volgende Ladies Night saam met my Timothy Kieswetter by die Centurion Teater 25 Januarie 2019 vir “10 TIPS VAN ‘N PORN-STER”
Bring jou vriendinne, skoonma’s en susters almal saam. Almal sal iets kry by Candy se getuienis. (En dit gaan skreeusnaaks wees, natuurlik!)
Koop 6 kaartjies of meer en ontvang ‘n GRATIS Gesonde Seks DVD op die aand.