This event is over.

Liefdegenerasie met Refentse

3 Mei 2019

Liefdegenerasie met Refentse


Sy jongste CD getiteld, Liefdegenerasie, merk nog ‘n groot sprong vorentoe vir Refentse, een van Suid-Afrika se gewildste jong kunstenaars.

Hy sit heerlik en tokkel op sy kitaar terwyl ons die land saam met hom plat ry.   Ons bring hom na jou toe, want hy delf dieper as ooit om sy ryke en eiesoortige musikale skat te ontgin.   Sy unieke karakter kom na vore met die saamsmee van poëtiese lirieke en musiek.   Dit beloof om ’n wonderskone ervaring te wees.

Tog te musikaal!


OPTOG! word met trots moontlik gemaak deur King Price Insurance.

Add To Calendar