This event is over.

Getuienis van 'n porn-ster - Ladies Night

Doors open at 6:30 pm
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Getuienis van ‘n porn-ster

Ek is opgewonde om een van my kliënte aan julle bekend te stel, vir wie ek groot respek voor het. Candy. Sy het na my gekom as ‘n porn-ster met so paar probleme en deur die sessies kon sy deur haar persoonlike issues werk. Sy kon die ware Candy Snyman vind en die Candilious Candy se skoene ophang en wegstap van haar werk as ‘n porn-ster.

Ek het haar gevra om haar getuienis met julle te deel, asook watse insig sy gekry het tot die man se psige, van al haar jare in die seks bedryf.

Sien seks die #1 rede hoekom huwelik nie werk nie. Te min seks in die huwelik en te veel seks buite die huwelik.

Sluit aan by ons volgende Ladies Night saam met my Timothy Kieswetter by die Centurion Teater 24 Augustus vir “GETUIENIS VAN ‘N PORN-STER”

Bring jou vriendinne, skoonma’s en susters almal saam. Almal sal iets kry by Candy se getuienis. (En dit gaan skreeusnaaks wees, natuurlik!)

Koop 6 kaartjies of meer en ontvang my boek “Ontbyt in die bed en Seks in die kombuis” gratis.