This event is over.
GROOTfm 90.5 Kerssangfees
Doors open at 5:00 pm
Kom beleef ‘n unieke lof-, dank- en aanbiddingsfees saam met GROOTfm 90.5 op die 5de Desember 2017 by Eduplex! Nádine sal met al jou kerfeesgunstelinge die nostalgie in jou hart wat huis toe verlang kom aanwakker en saam met Retief Burger en sy band sal ons dankbaar en uit volle bors 2017 op ‘n hoë lofnoot afsluit!