This event is over.

Gospel Skouspel 2017 - 12:00 PM

Doors open at 11:00 am
Organized by 104 Concerts
Visit Website
Dis 'n kaleidoskoop van kleur en klank en lofsang en aanbidding wat jy weer en weer sal kyk.

Gospel Skouspel 2017 is 'n glansryke geleentheid met Suid-Afrika se top kunstenaars saam op een verhoog om die Here se naam groot te maak.
Dis vermaak uit die boonste rakke en musiek met 'n boodskap vir oud en jonk.