ONLINE SALES CLOSED. TICKETS WILL BE AVAILABLE AT THE DOORS

Gospel Skouspel - Pretoria

Doors open at 6:00 pm
For more information
Visit Website
0861000291
Organized by 104 Concerts
Visit Website
Dis 'n kaleidoskoop van kleur en klank en lofsang en aanbidding wat jy weer en weer sal kyk.

Gospel Skouspel 2016 is 'n glansryke geleentheid met Suid-Afrika se top kunstenaars saam op een verhoog om die Here se naam groot te maak.
Dis vermaak uit die boonste rakke en musiek met 'n boodskap vir oud en jonk.

Artists:
Juanita du Plessis
Elvis Blue
Corlea
Loyiso Bala
Retief Burger
Joe Niemand
Henry Pike
Neville D
Rouchelle Liedemann
Manne wat Glo
KrissTel
Stass