THIS EVENT IS OVER!!!

Skyn jou lig Bloemfontein kuier aand met Radio Kansel en VII Pillars


Deon & Werner in Duet, Lane van Zyl, derick de Lange, Braam Kramer, Marieke Botha, Eddie Botes and Franco van Niekerk

  •  concert
SEP
18
to
Sep
17
  • Time: 7:00 PM
  • !
  • Venue:
  • Doxa Deo Bloemfontein
  • 29 Van Iddekinge Ave
  • Bloemfontein, Free State, FS South Africa

Please login to leave a comment

You must be logged in to use the feature.
Close
ALLE REGTE VOORBEHOU VII PILLARS & RADIO KANSEL (C) SKYN JOU LIG BLOEMFONTEIN : RADIO KANSEL - VII PILLARS VENNOOTSKAP: ROADSHOW MET N VERSKIL... "Maar nou, let op wat van vandag af en verder sal gebeur, van die 24ste dag van die 9de maand (ERFENISDAG nie toevallig nie, nee toe val Lig van God eerder....) af, die dag waarop die fondamente van die tempel van die Here gele is.LET OP! Is daar nog saad in die skuur? Tot nou toe het... julle wingerde, julle vyebo...me, julle granaatbome en julle olyfbome nie gedra nie, maar van nou af sal Ek voorspoed gee."HAGAI 2:18-20 "Kom (Bloemfontein), laat skyn jou Lig! Vir jou het die Lig gekom, die magtige teenwoordigheid van die Here het vir jou Lig gebring. Daar is donkerte oor die aarde, duisternis oor die nasies, maar oor jou (Bloemfontein) gee die Here Lig, oor jou verskyn Sy magtige teenwoordighei'd. Nasies kom na jou Lig toe en konings na die glans van die NUWE DAG wat vir jou (Bloemfontein) aangebreek het."JESAJA 60:1-3 For info contact: 076 117 9216 For more info Click Here.

Photos
Promo

THIS EVENT IS OVER!!!