THIS EVENT IS OVER!!!
JUL
25
25
- Time: 1:00 PM
(doors open 12:00 PM) - Venue:
- NG Moreletapark, Woodlands Campus
- Pretoria, Gauteng, South Africa
- get directions
- Promoter:
- Vision promotions
- More Info
Please login to leave a comment
You must be logged in to use the feature.
Close
Close
Die derde hoofstuk in die Luidkeels verhaal word geskryf en ons wil hê jy moet deel wees van hierdie lewendige lof- en aanbiddingsbelewenis. Veertien splinternuwe liedjies vanuit die kerk vir die kerk wat jou sal lei na nuwe plekke van oorgawe. ‘n Nuwe generasie aanbidders ongeag hulle ouderdom en agtergrond gaan hierdie nuwe lied laat verrys. Maak seker jy kom voeg jou stem by die menigtes om die Koning van die eeue se lof te laat weerklink!
-------------------- HOUSE KEEPING RULES -------------------- *NO food in auditorium *NO alcohol allowed *You will not be allowed to bring your own refreshments into the venue For info contact: 0861 000 291 For more info Click Here. |
